Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Emily Hobhouse  > Wegneemetes by Emily Hobhouse

Wegneemetes by Emily Hobhouse

Op 6 Februarie 2020 het Ons Tuis Emily Hobhouse wegneemetes verkoop. Van heerlike pannekoek en jaffels, tot kerrie-en-rys. Die hele tehuis span saam en inwoners, personeel en huisbestuur help almal bak vir fondsinsameling.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply