Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Emily Hobhouse  > Valentynsete en verjaardagvieringe by Emily Hobhouse

Valentynsete en verjaardagvieringe by Emily Hobhouse

Heerlike Valentynsete by Ons Tuis Emily Hobhouse vir al die inwoners.
Oom David Muller word 93 en vandag het hul drie dogters en skoonseun saam met hom en sy vrou by Emily Hobhouse kom eet om sy verjaardag te vier.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply