Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Emily Hobhouse  > Valentynsdag by Emily Hobhouse

Valentynsdag by Emily Hobhouse

Ons Tuis Emily Hobhouse se inwoners het op 12 Februarie ‘n heerlike oggend geniet met ‘n Valentynsdag-optrede deur Deon en Lindie de Kock.

Daar was ook nostalgiese oomblikke, want Deon was tannie Thelma Dixon se Troepie in 1986.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply