Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > nuus  > UP studente deel kennis

UP studente deel kennis

Op 18 en 19 September 2019 studente van die oudiologie departement van die Universiteit van Pretoria inwoners en personeel van Ons Tuis Riviera kom toespreek oor die implikasies en hantering van gehoorverlies. Die praatjie het verder gehandel oor die hantering en gebruik van gehoorapparate.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply