STDS bak beskuit

Wat is dan lekkerder as ‘n bietjie boeretroos en beskuit? Die Ons Tuis Seniorstuis Dienssentrum bak weer heerlike beskuit wat verkoop word. Op die spyskaart is boer-, anys-, gesondheid- en karringmelkbeskuit. Kontak Ilse by 012 329 3707 om te bestel.

Hannelie Fourie