Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Spanning lei tot chroniese siektetoestande onder Suid-Afrikaanse bejaardes

Spanning lei tot chroniese siektetoestande onder Suid-Afrikaanse bejaardes

Die spannende omstandighede waarin Suid-Afrikaners ouer word dra grootliks by tot die toenemende voorkoms van chroniese siektetoestande onder bejaardes.

Volgens navorsing van die Amerikaanse Nasionale Raad oor Veroudering ly 92% van bejaardes aan ten minste een chroniese siekte, terwyl 77% van die groep ten minste twee chroniese siektes het.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply