Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Seniorstuis Dienssentrum verjaardae tee

Seniorstuis Dienssentrum verjaardae tee

Die inwoners van die Seniorstuis Dienssentrum het in Maart die maand se verjaardae met ‘n tee gevier. Dit was ‘n projek van Ons Tuis Annie Schilz se inwoners op die eerste vloer. Hulle het die saal met mooi versierings getooi en Oom Willie het gesorg vir die musiek

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply