Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Seniorstuis Dienssentrum hou verjaardagpartytjie

Seniorstuis Dienssentrum hou verjaardagpartytjie

Die inwoners van die tweede vloer by die Annie Schilz Tehuis by die Seniorstuis Dienssentrum het heerlik spanbou gehou met die versiering van tafels. Die span het ‘n verjaardagtee vir al die inwoners wat in Januarie en Februarie verjaar, aangebied en besluit om liefde die tema te maak.

Hannelie Fourie