Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > nuus  > Oornag luuks by Ons Tuis Gastekamers

Oornag luuks by Ons Tuis Gastekamers

Soek u verblyf in Pretoria? By Ons Tuis Riviera, in Soutpansberweg kan u in luukse gastekamers oornag vanaf slegs R350.00 per nag.

Twee eenhede is beskikbaar. Die Calie Engelbrecht suite is ‘n enkelkamer en kan bespreek word teen R350.00 per nag, ontbyt ingesluit.

Die Robby Shilz suite, ‘n dubbelkamer kan teen R550.00 per nag, met heerlike ontbyt ingesluit, bespreek word.

Ouma of oupa kan oornag wanneer kinders weggaan. Nie net is die kamers goed ingerig nie, maar bied dit ook gerustheid met die tehuis se bekwame personeel wat 24 uur beskikbaar is.

Kontak vir besprekings: 012 325 1857 (uitbreiding 202) of info@otmt.org.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply