Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Ons Tuis vier Moedersdag

Ons Tuis vier Moedersdag

Omdat die kinders ongelukkig nie vanjaar hulle bejaarde moeders kon besoek nie, het die Ons Tuis tehuise baie moeite gedoen om 8 Mei spesiaal te maak.

By die Ons Tuis Seniorstuis Dienssentrum, Ons Tuis Emily Hobhouse en die Ons Tuis Van Rensburg tehuis is Moedersdag gevier met kolwyntjies, sjokolade, briefies en kaartjies.

Hannelie Fourie