Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > nuus  > Ons Tuis Basaar

Ons Tuis Basaar

Heerlike gebak en handwerk items te koop. Kom geniet die Saterdag saam met die inwoners van Ons Tuis.

KOELDRANK
KOFFIE EN TEE
KERRIE EN RYS
NAGEREG
PANNEKOEK
BOEREWORSROL

DAAR IS OOK
TUISGEBAK
NAALDWERK
BOEKE EN
‘N WIT OLIFANT TAFEL

Andries Pretorius
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.