Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > ‘n Nuwe TV vir Seniorstuis Dienssentrum

‘n Nuwe TV vir Seniorstuis Dienssentrum

Ons Tuis Seniorstuis Dienssentrum se oudste inwoner, Mev. Ali Kasselman, het onlangs 96 jaar oud geword. Op 10 Januarie is ‘n spesiale teepartytjie vir haar aangebied.

‘n Groot TV is ook onlangs aan die Dienssentrum geskenk deur van die inwoners se kinders. Nou kan die inwoners gemaklik DVD’s kyk.

Hannelie Fourie