Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Musiek bederf vir inwoners

Musiek bederf vir inwoners

Einde Februarie het Hennie Bezuidenhout en die Dagbreek Boere-orkes die inwoners van Emily Hobhouse bederf met musiek wat die voete laat jeuk het. Die vertoning is aangebied in die Dienssentrum saal. Dit was ‘n heerlike vrolike oggend vir almal.

Hannelie Fourie