Machteld Postmus

Machteld Postmus Kompleks hou VANDAG VRYDAG 16 NOVEMBER 2018 ‘n uitstalling van die inwoners se handwerk.
Vanaf 11h00 tot 18h00,in die Riekie Boshoff saal van Machteld Postmus Kompleks. Ingang MacKenziestr 225, Brooklyn, Pretoria

Gratis toegang. Tee/verversings sal onder lapa bedien word @ R10-00

Kontak Jo – Mari Haarhoff en die Geelspan lede onder leiding van inwoners 072 634 7273 of 012 346 2418

Hoop om jou daar te sien.

Foto’s aangeheg gee net ‘n idee van al die besondere, unieke handwerk wat gesien kan word.

Absolute ‘n unieke geleentheid.

Mev Corrie Lubbe.

Andries Pretorius