Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Johannes Postmus  > Machteld Postmus Behuising vir Afgetrede persone Beskikbaar

Machteld Postmus Behuising vir Afgetrede persone Beskikbaar

Woonstel en kamers vir selfversorgende bejaardes beskikbaar by Machteld Postmus,Mackenziestraat, Brooklyn.

Johannes Postmus het tans ’n lieflike eenslaapkamerwoonstel beskikbaar om te huur teen R5 520 per maand, wat water insluit (elektrisiteit uitgesluit).

Riekie Boshoff het tans 2 enkelkamers beskikbaar met gedeelde geriewe vir slegs R2 290 (sluit water en elektrisiteit in).

Die kompleks beskik oor sekuriteit, en ondersteunende dienste en gereelde aktiwiteite word aangebied.

Vir meer besonderhede, kontak mev Hannelie Fourie by 012 325 1857 x 202.

Andries Pretorius
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.