Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Louis Trichardt Tehuis word bederf deur St. Mary’s Diocesan School for Girls

Louis Trichardt Tehuis word bederf deur St. Mary’s Diocesan School for Girls

Die graadsewe-dogters van die St. Mary’s Diocesan skool het op 25 November besoek afgelê by die Louis Trichardt tehuis in Danville, Pretoria.

Die groepie meisies het die inwoners die dag bederf met speletjies, geselsies en geskenkies.

Hannelie Fourie