Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Kultuurdag 2019 by Ons Tuis Riviera

Kultuurdag 2019 by Ons Tuis Riviera

Ons Tuis Riviera het op 27 September 2019 ‘n kultuurdag gevier. 

Die inwoners en personeel het hulle onderskeie kultuurdrag aangetrek en almal het die geleentheid gehad om mekaar te vermaak met rolspel, sang en dans of gedigte voordra.

Tydens die opvoerings is vingerhappies voorgesit wat elke land se kultuur en kos verteenwoordig het. Middagete was heerlike worsrolle, gebraai op die vuur gevolg deur eg Suid-Afrikannse koeksisters.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply