Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > nuus  > Kersete by Seniors Tuis Diens Sentrum

Kersete by Seniors Tuis Diens Sentrum

Seniors Tuis Diens Sentrum  het kersete 🌟 gehad Woensdag 14 November. 🎉 Die personeel het baie hard gewerk om Boere kos 🍗🥦 te kook vir 60 inwoners 🤪 Ons tafels het so mooi gelyk. Hulle het dit baie geniet. 🎁 👍🏻 Ons het baie lekker geeet 😁🍷 Ons was gedaan na opruiming 🌟

 

Andries Pretorius