Ons Tuis Piet Potgieter Jagkompetisie WENNERS!

1. ‘n Blouwildebees-, blesbok- en rooibokjaggeleentheid met drie nagte gratis verblyf: Willie van Aardt

2. ‘n Jagnaweek vir 4 persone met twee rooibokke ingesluit: Leon Labuschagne

3. Die vleis van ‘n rooibok uit Lephalale:

Igna Ferreira

Johannes Pansegrouw

Ginter Smuts

Amanda Dames

Baie dankie vir elke Suid-Afrikaner se inskrywing! U inskrywing maak ‘n groot bydrae tot bejaardesorg.
In klein skrif: Die wenners is gekies met ‘n onafhanklike sagteware program en kompetisie reëls en voorwaardes geld.

*Reëls en Voorwaardes geld