Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Emily Hobhouse  > Inwoners kreatief met hoede

Inwoners kreatief met hoede

Emily Hobhouse Tehuis se inwoners het op 18 September ‘n hoede parade gehou. Die parade het gesorg vir baie pret en is ‘n jaarlikse instelling. Inwoners organiseer self die parade en versier hulle hoede kreatief.
Heerlike oggend van pret en samesyn.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply