Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Inwoners braai veilig tydens inperking

Inwoners braai veilig tydens inperking

‘n Groepie inwoners van Ons Tuis Seniorstuis het tydens die inperking gesellig – maar ver genoeg van mekaar af – verkeer terwyl hulle ‘n worsbraai onder die koepel gehou het. Dis belangrik dat veral ons bejaardes nie vereensaam terwyl uiterste maatreëls gevolg word om die verspreiding van die virus te bekamp nie

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply