Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Higiëne eerste by Ons Tuis Emily Hobhouse

Higiëne eerste by Ons Tuis Emily Hobhouse

Higiëne is baie belangrik by die tehuise en tydens die inperking word die woongeriewe gereed ontsmet en gespuit. Alles het goed verloop tydens die spuitery by Ons Tuis Emily Hobhouse op 20 Mei.

Hannelie Fourie