Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Griep- en Neurobioninspuitings

Griep- en Neurobioninspuitings

By die Seniorstuis Dienssentrum het die personeel voorkomend opgetree deur al die inwoners griep- en Neurobioninspuitings te gee. ‘n Hupstootjie maak dit moeiliker vir bejaardes, wat gewoonlik swakker immuunstelsels het, om ernstig siek te raak.

Hannelie Fourie