Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Frik in die paradys

Frik in die paradys

Frik du Plessis, ‘n inwoner van Andries Marie Oosthuizen, is die toonbeeld van iemand wat steeds bydra om die wêreld ‘n beter en mooier plek te maak. Onder sy sorg het hierdie stukkie tuin in ‘n stukkie paradys verander.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply