Eindjaarfunksie

Eindjaarfnbksie van Machteld Postmus Kompleks het plaasgevind op 30 November 2018.

‘n Feestelike geleentheid waar 80 inwoners en gaste ‘n besondere geleentheid geniet het en ons bederf is met Singfonix manstem-Ensemble. Musiek en ete uit die boonste rakke.

Dankie vir donateurs wat geskenksakke vir elke inwoner gemaak het.

Soli de Gloria!

 

Jo-Mari Haarhoff