Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > Die effek van hervestiging op bejaardes

Die effek van hervestiging op bejaardes

Die spreekwoord lui daar is geen beter plek as jou eie huis nie en vir bejaardes wat moet hervestig blyk dit soveel meer die geval te wees.

Vir bejaardes kom daar ʼn bepaalde ouderdom of tydstip wanneer dit nodig is om te hervestig. Bejaardes moet gewoonlik hervestig word of trek weens ouderdom, gesondheid, spasie, familie of finansies.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply