Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > nuus  > Boere Orkes se musiek vermaak maandeliks

Boere Orkes se musiek vermaak maandeliks

Op die laaste Woensdag van elke maand besoek Die Boere Orkes Ons Tuis Riviera. Dié orkes is ‘n groep musikante wat uitreik na Ons Tuis inwoners met die doel om deur musiek inwoners te stimuleer. Musiek het verskeie voordele en is veral kragtig wanneer dit ook as terapie aangewend word.

Ons Tuis inwoners is altyd opgewonde om die orkes se optredes by te woon. Die orkes se toewyding aan die tehuis en die inwoners word opreg waardeer. Van die inwoners is ook genader om deel te vorm van die orkes.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply