Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Annie Schilz  > Annie Schilz Behuising vir Afgetrede Persone Beskikbaar

Annie Schilz Behuising vir Afgetrede Persone Beskikbaar

Annie Schilz in Riviera, Pretoria, is ’n woonstelblok vir afgetrede persone.

Hierdie kompleks is geleë op die gronde van die versorgingsoord Ons Tuis Riviera en die Seniorstuis-dienssentrum, waar verskeie sosiale programme aangebied word. Daar is tans drie huurwoonsteleenhede beskikbaar teen R3 485 per maand (krag uitgesluit).

Kontak mev Ilse Malan by 012 329 3707 vir meer inligting.

Andries Pretorius
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.