Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Nuusbrief  > AMOT-inwoners in die wolke

AMOT-inwoners in die wolke

Die inwoners van Andries Marie Oosthuizen Tehuis het oor die Kersseisoen ‘n bederfdag in die lug gehad! Die inwoners is trakteer met ‘n ete, musiek, vliegtuigvertoning en ‘n vlug in ‘n helikopter.

Hannelie Fourie
No Comments

Leave a reply