Ons Tuis | OTMT | Retirement Homes > Andries-Marie Oosthuizen  > AMOT Bejaarde Behuising Beskikbaar

AMOT Bejaarde Behuising Beskikbaar

Andries Marie Oosthuizen – AMOT in Parys het tans plek beskikbaar in die tehuis
vir versorging van verswakte bejaardes. ’n Volledige versorgingsfasiliteit sluit in 24 uur versorging, drie maaltye per dag en sekuriteit.
Vir meer besonderhede, skakel matrone T Broodryk by 056 811 2185.

Andries Pretorius
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.