ONS TUIS strewe na die optimalisering van die beskerming van ouer persone in uitnemende residsensiële fasiliteite en die bevordering van aktiewe veroudering van ouer persone.

Selfstandige Sorg

om ouer persone so lank moontlik selfversorgend in die gemeenskap te laat funksioneer en ondersteunende dienste aan hulle te lewer,

Veilige en bekostige behuising

om veilige en bekostigbare behuising te bied in die vorm van woonstelle of kamers waar ouer persone so lank moontlik selfstandig kan funksioneer en ondersteunende dienste aan hulle te lewer.

Familie betrokkenheid

om kinders en familielede van ouer persone so nou moontlik betrokke te maak by die versorging van ouer persone en die voorsiening in die unieke behoeftes van die ouer persone

Hulp vir die verswaktes

Om ouer persone wat fisies of psigies verswak het te versorg

Bystand en sorg

Om bystand en sorg te bied aan ouer persone wat gestremd word.

Warm Tuises

Om koue fasiliteite te omskep in warm tuiste vir ouer persone waar hulle kan sê ONS is TUIS.

Ons Huise

ONS TUIS bestuur 'n verskeidenheid tehuise vir ouer persone in Suid-Afrika.

Nuus

Lees die nuutste oor ONS TUIS, ons huise en ons vennote hieronder.